Hello dames!



Ek is so opgewonde dat jy hier is en hoop om een van The Unapologetic series teminste een keer met jou te deel en vier! Kom ek vertel bietjie meer waaroor en wat The Unapologetic series is.


My harts droom


The Unapologetic series


The Unapologetic series, is 'n harts droom wat die Here so 3 jaar terug in my hart kom plant het, ek het in 2020 teenvolle vetrou saam God die stap gevat en hierdie droom ’n werklikheid gemaak. Vandag is ek dankbaar dat ek na God geluister het en hierdie avontuur saam met Hom kan stap waar ek dames kan help sien wat Hy in elkeen van hulle sien, en hulle waarde net weer besef.


The Unapologetic series is ’n series wat ek met verskillende dames will stap. Ek wil dit met verskillende sprekers doen want elkeen van ons stap ons eie paaie en gaan deur verskillende dinge en daarom vind ons aanklank by sekere mense, veral as dit iemand is wat jy na opkyk. 


Ek is geseën om sover hierdie met twee vrouens wat baie naby aan my hart is, en wat in my eie lewe ’n groot impak gemaak het te stap, en hulle is Melinda Bam en Leandie Du Randt. 


So wat is die The Unapologetic series? Dis is ’n exclusive ervaaring met net 23 dames op 'n tyd wat beteken jy kry persoonlik interaksie, jy ontavng 'n ongelooflik bord kos en lekker nagereg, jy kry ook 'n vinning touch up en raad met make up en sluit dit af met 'n mini foto sessie want dan hoekom dan nie wanner mens so inspireer voel is dit die perfekste tyd om voor die lens die spring.


Daar word gehoop dat elke dame na hierdie dag met 'n verstand vol nuwe gedagtes, persepsie, geleenthede, insig en lewensverlange sal vertrek. Dat jy jou eie skoonheid, sterk punte sal besef en gereed sal wees om die uitdagings aan te pak wat jy in die gesig staar!


Die wete dat ons na hierdie dag 'n sterk vrou met selfvertroue sal sien en 'n begeerte het om unapologetic te presteer.


Meet the girl behind The Unapologetic series

Mandy Stander Fotograaf | Besigheid vrou | Mama | Vrou

Hello, Ek is Mandy.
Ek is 'n Afrikaanse fotograaf in Pretoria met groot drome.

Ek drink nie koffie nie, maar is lief vir my warm sjokolade of TEE (of gee my sjampanje).

Ek is versot op enige iets mooi, blomme, hoede,stappies, liefdesverhale, mode en soveel meer!
Ek hou van 'n wegbreek in die berge met 'n oop vuur en lekker marshmallows.

Ek is nie net 'n fotograaf nie, maar ook 'n vrou en mamma.

Ek leef my beste lewe sedert 1991

Women embracing women


Iets wat ek regtig omhels en na aan my hart dra, is om vrouens aan te moedig om hulself onvoorwaardelik lief te hê, om getrou aan hulself te wees en gemaklik te wees in hul eie velle.


Ek weet dat ons ALMAL onsekerheid het (veral in hierdie dae waar sosiale media en foto's die norm is).


Ek glo elke vrou is mooi, genoeg en perfek net soos sy geskep is. Skoonheid kom in alle vorms, groottes en vorms voor, wat ons ALMAL altyd moet onthou.


Daarom fokus ek graag op vrouens, om hulle te bemagtig, om hulle te sien wat ek in hulle sien en hulle toe laat om te groei en grootheid te bereik deur net hulself te wees! Tydens 'n persoonlike fotosessie moet jy unapologetic, authentic and simply embrace your selfness- en wees op die oomblik ten volle teenwoordig.


Om die bogenoemde te bereik, het God 'The unapologetic series' vir my neergelé, en saam met eendersdenkende vrouens, wat glo om mekaar te bemagtig, eindelose liefde vir ons hemelse Vader het, en hul mede-vrouens

omhels, op hierdie avontuur saam te reis.


BOOK MY SEAT WITH...